<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><tempo>58</tempo>
<lyrics>[V1]
.E                C#m
 Jesus, groot bo almal
.            F#m            B
 Sterke Verlosser Magtige Heer en Heiland
.   E              C#m
 Immanuel - God is met ons
.         F#m  (B)       E
 Reddende Here, Lewende Woord.

[C1]
.            B         E                B     E
   En ek wil U naam besing En vir U my lewe bring
.            B         E           F#m (B)
   Ja ek wil U naam besing Heilige Heer

[V2]
.E               C#m               F#m
 Here, nie meer twyfel Vreugde en blydskap,
.         B
 Lewe in oorvloed gee U
.    E             C#m
 Immanuel - God is met ons
.         F#m  (B)       E
 Reddende Here, Lewende Woord.

[C2]
.            B         E                B     E
   En ek wil U naam besing En vir U my lewe bring
.            B         E           F#m (B)
   Ja ek wil U naam besing Heilige Heer
.            B         E                B     E
   En ek wil U naam besing En vir U my lewe bring
.            B         E           F#m (B)
   Ja ek wil U naam besing Heilige Heer

[V3]
.E               C#m               F#m
 Jesus, groot bo almal Sterke Verlosser
.         B
 Magtige Heer en Heiland
.    E             C#m
 Immanuel - God is met ons
.         F#m  (B)       E    (C#m)
 Reddende Here, Lewende Woord.
.          F#m (B)      C#m
 Reddende Here, Lewende Woord.
.          F#m (B)       E
 Reddende Here, Lewende Woord.</lyrics>
<title>Jesus, groot bo almal</title>
<time_sig>4/4 S027</time_sig>
<key>E</key>
</song>